Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nadir
nadir [boodskap #138641] Tue, 28 December 2021 16:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nadir
Afbreking: na•dir


Selfstandige naamwoord: nadir
Meervoud:

Betekenis:
• (sterrekunde) Die punt reg onder die waarnemer; voetpunt van die hemel.

Gebruik:
• Die punt loodreg bokant die kop van die waarnemer word die senit genoem, en die teenoorgestelde punt op die hemelbol wat nie gesien kan word nie, word die nadir genoem.

Sinoniem:
• laagtepunt
• onderkant
• voetpunt

Antoniem:
• senit

Vertaling:
Engels: nadir
Nederlands: nadir

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laaf
Volgende onderwerp: senit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:47:46 UTC 2025