Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laaf
laaf [boodskap #138640] Tue, 28 December 2021 13:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
laaf
Afbreking: laaf


Werkwoord: laaf
Verlede tyd: het gelaaf

Betekenis:
• Om iemand wat baie moeg of flou is op te kikker (beter te laat voel), veral met 'n drankie om die dors te les.

Gebruik:
• Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word self ook gelaaf. [Spreuke 11:25]

Wisselvorm:
• lawe

Sinoniem:
• opfris
• opkikker
• verfris
• verkwik

Afgelei:
• laafdrank
• laafnis

Vertaling:
Engels: to quench, refresh, restore consciousness
Nederlands: laven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sappeur
Volgende onderwerp: nadir
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:57:53 UTC 2025