sappeur [boodskap #138639] |
Tue, 28 December 2021 13:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sappeur
Afbreking: sap•peur
Selfstandige naamwoord: sappeur
Meervoud: sappeurs
Betekenis:
• 'n Militêre ingenieur wat loopgrawe en ander fortifikasies bou.
Gebruik:
• As negentienjarige soldaat was Casserley 'n sappeur aan die fronte in Frankryk en België.
Sinoniem:
• bylleman
• geniesoldaat
• skansgrawer
Afkorting:
• spr.
Vertaling:
Engels: sapper
Nederlands: sappeur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|