pomologie [boodskap #138638] |
Di, 28 Desember 2021 12:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pomologie
Afbreking: po•mo•lo•gie
Selfstandige naamwoord: pomologie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskap van vrugtebome.
Gebruik:
• 'n Pomoloog beoefen pomologie.
Sinoniem
• vrugtekunde
Verwant;
• pomoloog
• pomologies
Vertaling:
Engels: pomology
Nederlands: pomologie
Nota:
• Van Latyn, "pomum" ('appel') met agtervoegsel -logie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|