snykant [boodskap #138635] |
Sun, 26 December 2021 20:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snykant
Afbreking: sny•kant
Samestelling: sny + kant
Selfstandige naamwoord: snykant
Meervoud: snykante
Betekenis:
• Die skerp kant/sy wat kan sny.
Gebruik:
• 'n Swaard se snykant moet gereeld geslyp word om dit skerp te hou.
Sinoniem:
• skerpkant
• snyvlak
Vertaling:
Engels: cutting edge
Nederlands: snijkant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|