Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pentaëder
pentaëder [boodskap #138634] Sun, 26 December 2021 19:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pentaëder
Afbreking: pen•ta•ë•der


Selfstandige naamwoord: pentaëder
Meervoud: pentaëders
Verkleinwoord: pentaëdertjie
Meervoud van verkleining: pentaëdertjies

Betekenis:
• 'n Reëlmatige vyfvlak.

Gebruik:
• 'n Pentaëder lyk soos 'n prisma wat op gelyksydige driehoeke rus.

Verwant:
• heksaëder

Vertaling:
Engels: pentahedron
Nederlands: pentaëder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jeens
Volgende onderwerp: snykant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:20:34 UTC 2025