Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welwillendheid
welwillendheid [boodskap #138629] Sun, 26 December 2021 14:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
welwillendheid
Afbreking: wel•wil•lend•heid
Samestelling: welwillend + -heid


Selfstandige naamwoord: welwillendheid
Meervoud: welwillendhede

Betekenis:
• Die handeling van welwillend en goedhartig wees.

Gebruik:
• 'n Eenvoudige gebaar van welwillendheid kan mense se lewens verander.

Sinoniem:
• barmhartigheid
• goedertierenheid
• goedhartigheid
• goedgesindheid
• grootmoedigheid
• hulpvaardigheid
• liefdadigheid
• teerheid
• toegeeflikheid
• toegeneentheid
• weldadigheid

Antoniem:
• kwaadwillendheid
• onwelwillendheid

Afgelei:
• welwillendheidsbesoek
• welwillendheidsdag
• welwillendheidsgebaar

Vertaling:
Engels: goodwill, kindness
Nederlands: welwillendheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Welwillendheidsdag
Volgende onderwerp: boef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:49:18 UTC 2025