Welwillendheidsdag [boodskap #138628] |
Sun, 26 December 2021 08:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Welwillendheidsdag
Afbreking: Wel•wil•lend•heids•dag
Samestelling: Welwillendheid + -s- + dag
Selfstandige naamwoord: Welwillendheidsdag
Meervoud: Welwillendheidsdae
Verkleinwoord: Welwillendheidsdaggie
Meervoud van verkleining: Welwillendheidsdaggies
Betekenis:
• Die dag na Kersdag, 26 Desember, waarop welwillendheid aan ander bewys word.
Gebruik:
• Welwillendheidsdag is 'n vakansiedag in Suid-Afrika.
Sinoniem:
• Tweede kersdag
Vertaling:
Engels: Boxing Day
Nederlands: Tweede kerstdag
Nota:
• Tradisioneel 'n afdag vir diegene wat op Kersdag moes werk.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|