voorportaal [boodskap #138626] |
Sat, 25 December 2021 17:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorportaal
Afbreking: voor•por•taal
Samestelling: voor + portaal
Selfstandige naamwoord: voorportaal
Meervoud: voorportale
Verkleinwoord: voorportaaltjie
Meervoud van verkleining: voorportaaltjies
Betekenis:
• Afgeslote ruimte voor die eintlike ingang van 'n gebou.
Gebruik:
• Die gaste wag in die voorportaal.
Sinoniem:
• ingangsportaal
• voorgang
• voorhal
• voorhuis
• voorhof
• voorkamer
• voorsaal
Verwant:
• portiek
Vertaling:
Engels: porch, foyer, lobby. vestibule
Nederlands: voorportaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|