fagosiet [boodskap #138625] |
Sat, 25 December 2021 17:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fagosiet
Afbreking: fa•go•siet
Selfstandige naamwoord: fagosiet
Meervoud: fagosiete
Betekenis:
• Sel van die immuunstelsel wat die liggaam beskerm deur skadelike deeltjies te absorbeer.
Gebruik:
• Een liter menslik bloed bevat ongeveer ses miljard fagosiete.
Sinoniem:
• eetsel
• witbloedsel
Vertaling:
Engels: phagocyte
Nederlands: fagocyt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|