voerbeet [boodskap #138624] |
Sat, 25 December 2021 07:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voerbeet
Afbreking: voer•beet
Samestelling: voer + beet
Selfstandige naamwoord: voerbeet
Meervoud: –
Betekenis:
• Soort beet wat algemeen as veevoer gebruik word, Beta vulgaris subsp. vulgaris var. crassa.
Gebruik:
• In teenstelling met die donkerrooi kleur van gewone beet, is suikerbeet en voerbeet wit van kleur.
Sinoniem:
• mangelwortel
Vertaling:
Engels: fodder beet, mangel beet, mangold
Nederlands: voederbiet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|