druiwesuiker [boodskap #138621] |
Fri, 24 December 2021 18:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
druiwesuiker
Afbreking: drui•we•sui•ker
Samestelling: druiwe + suiker
Selfstandige naamwoord: druiwesuiker
Meervoud: druiwesuikers
Betekenis:
• Soort natuurlike suiker wat tydens fotosintese geproduseer word en in heuning en sekere plante voorkom, formule C6H12O6.
Gebruik:
• Die druiwesuiker word deur gisting in alkohol omskep.
Sinoniem:
• dekstrose
• glukose
Vertaling:
Engels: grape‐sugar
Nederlands: druivensuiker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|