Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maksil
maksil [boodskap #138620] Fri, 24 December 2021 18:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
maksil
Afbreking: mak•sil


Selfstandige naamwoord: maksil
Meervoud: maksille

Betekenis:
• Die bokaak.

Gebruik:
• By die mens is die maksil met die skedel versmelt.

Sinoniem:
• maksilla

Antoniem:
• mandibula
• onderkaak

Afgelei:
• maksillêr

Vertaling:
Engels: maxilla, upper jaw
Nederlands: maxilla, bovenkaak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruppel
Volgende onderwerp: druiwesuiker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:43:46 UTC 2025