Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruppel
kruppel [boodskap #138619] Fri, 24 December 2021 11:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kruppel
Afbreking: krup•pel


Byvoeglike naamwoord: kruppel
Attributief: kruppel

Betekenis:
• Wat nie behoorlik kan loop nie (omdat die een of beide bene iets makeer).

Gebruik:
• Die kruppel boemelaar sukkel om oor die straat te stap.

Wisselvorm:
• kreupel

Sinoniem:
• hinkepink
• mank
• paraplegies

Vertaling:
Engels: crippled, lame
Nederlands: kreupel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sinjaleer
Volgende onderwerp: maksil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:20:02 UTC 2025