Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinjaleer
sinjaleer [boodskap #138618] Fri, 24 December 2021 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sinjaleer
Afbreking: sin•ja•leer
Samestelling: sinjaal + -eer


Werkwoord: sinjaleer
Verlede tyd: het gesinjaleer

Betekenis:
• Om 'n sinjaal (sein) te stuur; 'n teken gee; iets aandui.

Gebruik:
• Sy plaas haar vinger op haar mond om vir hom te sinjaleer om eerder stil te bly.

Vertaling:
Engels: to signal, signalise
Nederlands: signaleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bybly
Volgende onderwerp: kruppel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:46:45 UTC 2025