Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaapsug
slaapsug [boodskap #138614] Thu, 23 December 2021 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaapsug
Afbreking: slaap•sug
Samestelling: slaap + sug


Selfstandige naamwoord: slaapsug
Meervoud:

Betekenis:
• Geneigdheid om te wil slaap.

Gebruik:
• Daar is verskeie slaapversteurings, soos slapeloosheid, slaapsug, slaapwandel en slaapritmesteurings.

Sinoniem:
• letargie
• narkolepsie
• vaaksug

Antoniem:
• slapeloosheid

Vertaling:
Engels: slaapsug
Nederlands: slaapzucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedorie
Volgende onderwerp: kweker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:47:04 UTC 2025