| gedorie [boodskap #138613] |
Do., 23 Desember 2021 18:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedorie
Afbreking: ge•do•rie
Tussenwerpsel: gedorie
Betekenis:
• Uitroep van verbasing of bevestiging.
Gebruik:
• My gedorie Hans! En wat maak jy toe?
Wisselvorm:
• gedoriewaar
Sinoniem:
• werklik
• wragtie
• wrintie
Vertaling:
Engels: really!, truly!
Nederlands: jandorie!, echt!
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|