Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blyspel
blyspel [boodskap #138612] Thu, 23 December 2021 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blyspel
Afbreking: bly•spel
Samestelling: bly + spel


Selfstandige naamwoord: blyspel
Meervoud: blyspele
Verkleinwoord: blyspelletjie
Meervoud van verkleining: blyspelletjies

Betekenis:
• 'n Ligte en grappige drama; komiese teater.

Gebruik:
Groet die Grotman is 'n bekende blyspel.

Sinoniem:
• klug
• komedie
• komediespel
• komediestuk
• esbattement

Antoniem:
• tragedie
• treurspel

Afgelei:
• blyspelaktrise
• blyspeldigter
• musiekblyspel
• sedeblyspel

Vertaling:
Engels: comedy
Nederlands: blijspel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hewel
Volgende onderwerp: gedorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:50:07 UTC 2025