tweeledig [boodskap #138610] |
Thu, 23 December 2021 15:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tweeledig
Afbreking: twee•le•dig
Samestelling: twee + lid + -ig
Byvoeglike naamwoord: tweeledig
Attributief: tweeledige
Betekenis:
• Wat uit twee dele bestaan, of wat twee doele het.
Gebruik:
• Die doel was tweeledig: om koste te verminder en doeltreffendheid te verhoog.
Sinoniem:
• binêr
• binomiaal
• dimorfies
• dualisties
• dubbel
• dubbeldelig
• tweedelig
• tweesydig
• tweetakkig
• tweevoudig
Antoniem:
• eensydig
Afgelei:
• tweeledigheid
Vertaling:
Engels: binary, binomial, double, dual
Nederlands: tweeledig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|