okulis [boodskap #138609] |
Thu, 23 December 2021 15:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
okulis
Afbreking: o•ku•lis
Selfstandige naamwoord: okulis
Meervoud: okuliste
Betekenis:
• Dokter wat oë toets en oogsiektes behandel.
Gebruik:
• Die okulis het vir die seerower 'n glasoog gemaak.
Sinoniem:
• oftalmoloog
• oogarts
• oogdokter
• oogheelkundige
• oogkundige
Vertaling:
Engels: oculist, ophthalmologist, eye specialist
Nederlands: oculist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|