rotspoel [boodskap #138607] |
Thu, 23 December 2021 08:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rotspoel
Afbreking: rots•poel
Samestelling: rots + poel
Selfstandige naamwoord: rotspoel
Meervoud: rotspoele
Verkleinwoord: rotspoeletjie
Meervoud van verkleining: rotspoeletjies
Betekenis:
• 'n Poel water tussen rotse.
Gebruik:
• Die see se getye vang allerhande interessante vissies en diertjies in die rotspoele vas.
Vertaling:
Engels: rock pool
Nederlands: rotspoel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|