skandalig [boodskap #138606] |
Wed, 22 December 2021 20:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skandalig
Afbreking: skan•da•lig
Byvoeglike naamwoord: skandalig
Vergrotende trap: skandaliger
Oortreffende trap: skandaligste
Attributief: skandalige
Partitief: skandaligs
Betekenis:
• Wat aanstoot gee; skande bring.
Gebruik:
• Die seuns het hulleself skandalig gedra.
Sinoniem:
• aanstootlik
• afstootlik
• berug
• eerloos
• omstrede
• onbehoorlik
• onbetaamlik
• opspraakwekkend
• skaamteloos
• skandelik
• skreiend
• skokkend
• vernederend
Afgelei:
• skandaligheid
Vertaling:
Engels: scandalous, shameful, disgraceful
Nederlands: schandalig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|