biljartstok [boodskap #138604] |
Wed, 22 December 2021 18:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biljartstok
Afbreking: bil•jart•stok
Samestelling: biljart + stok
Selfstandige naamwoord: biljartstok
Meervoud: biljartstokke
Verkleinwoord: biljartstokkie
Meervoud van verkleining: biljartstokkies
Betekenis:
• Stok om die bal op 'n biljarttafel in 'n bepaalde rigting te stoot of te skiet.
Gebruik:
• Die biljartspeler smeer kryt aan sy biljartstok.
Sinoniem:
• keu
• stootstok
Vertaling:
Engels: cue
Nederlands: biljartstok, keu
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|