Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poleer
poleer [boodskap #138603] Wo, 22 Desember 2021 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18993
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poleer
Afbreking: po•leer


Werkwoord: poleer
Verlede tyd: het gepoleer

Betekenis:
• Om glad of blink te vryf.

Gebruik:
• Hulle het oniks poleer en dit in goud gemonteer. [Eksodus 39:6]

Sinoniem:
• afglad
• afskaaf
• blinkvryf
• gladmaak
• oppoets
• opvryf
• poets
• polys
• skaaf
• skoonmaak

Afgelei:
• poleerborsel
• poleerder
• poleermasjien
• poleerproses

Verwant:
• politoer

Vertaling:
Engels: to polish, buff
Nederlands: poleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondertoe
Volgende onderwerp: biljartstok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 06:40:20 MGT 2024