poleer [boodskap #138603] |
Wed, 22 December 2021 18:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poleer
Afbreking: po•leer
Werkwoord: poleer
Verlede tyd: het gepoleer
Betekenis:
• Om glad of blink te vryf.
Gebruik:
• Hulle het oniks poleer en dit in goud gemonteer. [Eksodus 39:6]
Sinoniem:
• afglad
• afskaaf
• blinkvryf
• gladmaak
• oppoets
• opvryf
• poets
• polys
• skaaf
• skoonmaak
Afgelei:
• poleerborsel
• poleerder
• poleermasjien
• poleerproses
Verwant:
• politoer
Vertaling:
Engels: to polish, buff
Nederlands: poleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|