Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondertoe
ondertoe [boodskap #138602] Wed, 22 December 2021 18:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondertoe
Afbreking: on•der•toe
Samestelling: onder + toe


Bywoord: ondertoe

Betekenis:
• In 'n afwaartse rigting; na onder toe.

Gebruik:
• Die man is van sy nek af ondertoe verlam.

Sinoniem:
• afwaarts
• benedewaarts
• grondwaarts
• laer

Antoniem:
• boontoe

Vertaling:
Engels: downwards, lower down
Nederlands: omlaag, naar beneden, benedenwaarts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pieker
Volgende onderwerp: poleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:37:47 UTC 2025