inisiasie [boodskap #138599] |
Mon, 20 December 2021 12:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inisiasie
Afbreking: i•ni•si•a•sie
Selfstandige naamwoord: inisiasie
Meervoud: inisiasies
Betekenis:
• Inwyding in 'n groep.
• Die handeling van inisieer/begin.
Gebruik:
• Gedurende die inisiasie word die tienerseuns en -meisies op die pad na volwassenheid gelei.
• Ná inisiasie kan die kettingreaksie nie maklik gestop word nie.
Sinoniem:
• inwyding
• ontgroening
Afgelei:
• inisiasiefees
• inisiasieplegtigheid
• inisiasierite
• inisiasieseremonie
• inisiasieskool
Vertaling:
Engels: initiation
Nederlands: initiatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|