Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vurig
vurig [boodskap #138595] Sun, 19 December 2021 19:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vurig
Afbreking: vu•rig
Samestelling: vuur + -ig


Byvoeglike naamwoord: vurig
Vergrotende trap: vuriger
Oortreffende trap: vurigste
Attributief: vurige
Partitief: vurigs

Betekenis:
• Met 'n brandende hartstog.

Gebruik:
• Maar bo alles moet julle mekaar vurig liefhê, want die liefde sal 'n menigte sondes bedek. [Romeine 12:11]

Sinoniem:
• hewig
• intens
• ywerig

Antoniem:
• stemmig

Afgelei:
• vurigheid

Vertaling:
Engels: fiery, ardent, passionate, enthusiastic
Nederlands: vurig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geoorloof
Volgende onderwerp: stemmig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:22:29 UTC 2025