Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bef
bef [boodskap #138591] Sun, 19 December 2021 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Man met bef om sy nek.
'n Man met bef om sy nek.
bef
Afbreking: bef


Selfstandige naamwoord: bef
Meervoud: bewwe (beffe)
Verkleinwoord: beffie
Meervoud van verkleining: beffies

Betekenis:
• Wit lappie wat op die bors gedra word (o.a. deur regters, predikante of selfs kinders wat mors).

Gebruik:
• Die regter is uitgevat in sy toga met 'n bef onder sy ken.

Vertaling:
Engels: band, collar
Nederlands: bef

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korrelvat
Volgende onderwerp: piepie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:35:34 UTC 2025