handewerk [boodskap #138587] |
Sat, 18 December 2021 18:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handewerk
Afbreking: han•de•werk
Samestelling: hande + werk
Selfstandige naamwoord: handewerk
Meervoud: handewerke
Verkleinwoord: handewerkie
Meervoud van verkleining: handewerkies
Betekenis:
• Werk wat met die hande verrig word (naaldwerk, tuinwerk, ens.)
• Dit wat iemand self gedoen het.
Gebruik:
• Daar is niks daarmee verkeerd om jou brood met eerlike handewerk te verdien nie.
• Wie se handewerk is hierdie?
Wisselvorm:
• handwerk
Sinoniem:
• handearbeid
Verwant:
• handwerker
Vertaling:
Engels: handwork, handicraft; handiwork
Nederlands: handewerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|