Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stereotipies
stereotipies [boodskap #138585] Sat, 18 December 2021 07:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stereotipies
Afbreking: ste•reo•ti•pies
Samestelling: stereo + tipies


Byvoeglike naamwoord: stereotipies
Vergrotende trap: stereotipieser
Oortreffende trap: mees stereotipiese
Attributief: stereotipies

Betekenis:
• Soos 'n stereotipe ('n vooraf vasgestelde beeld of oordeel).

Gebruik:
• Moenie toelaat dat die samelewing jou in 'n stereotipiese boks plaas nie.

Sinoniem:
• stereotiep (stereotiepe)

Verwant:
• stereotipe (s.nw.)
• stereotiepe (b.nw.)
• stereotipeer (ww.)
• stereotipering

Vertaling:
Engels: stereotypical
Nederlands: stereotiep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ellips
Volgende onderwerp: handewerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:37:54 UTC 2025