Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » babatee
babatee [boodskap #138580] Wed, 15 December 2021 19:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
babatee
Afbreking: ba•ba•tee
Samestelling: baba + tee


Selfstandige naamwoord: babatee
Meervoud: babatees
Verkleinwoord: babateetjie
Meervoud van verkleining: babateetjies

Betekenis:
• Geselligheid waartydens daar vir 'n verwagtende moeder geskenke en raad vir die nuwe baba gegee word.

Gebruik:
• Babadoeke is altyd 'n welkome geskenk vir 'n babatee.

Sinoniem:
• ooievaarstee

Vertaling:
Engels: baby shower
Nederlands: babyshower

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rasie
Volgende onderwerp: meinedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:13:18 UTC 2025