sangleier [boodskap #138577] |
Wed, 15 December 2021 11:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sangleier
Afbreking: sang•lei•er
Samestelling: sang + leier
Selfstandige naamwoord: sangleier
Meervoud: sangleiers
Verkleinwoord: sangleiertjie
Meervoud van verkleining: sangleiertjies
Betekenis:
• Persoon wat liedjies aankondig en die samesang lei (soos in 'n kerk of by 'n sportbyeenkoms).
Gebruik:
• Die sangleier het die eerste noot ingesit en die gemeente het by hom ingeval.
Sinoniem:
• voorsanger
Verwant:
• rasieleier
Vertaling:
Engels: choir leader, cheerleader
Nederlands: zangleider
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|