Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
sjabloon
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
sjabloon
[
boodskap #138574
]
Wed, 15 December 2021 08:37
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Sjabloon vir letters en syfers.
'n Sjabloon vir figure.
sjabloon
Afbreking: sja•bloon
Selfstandige naamwoord:
sjabloon
Meervoud:
sjablone
Verkleinwoord:
sjabloontjie
Meervoud van verkleining:
sjabloontjies
Betekenis:
• Patroon waarvolgens 'n figuur geteken, nagetrek, geverf of uitgesny word.
• 'n Vaste vorm om replikas van iets te maak.
Gebruik:
• Moenie sirkels met die hand trek nie, gebruik 'n passer of 'n
sjabloon
.
• Vul die inligting in die onderstaande
sjabloon
in.
Sinoniem:
• drukblok
• koekiedrukker
• modelvorm
• patroonplaat
• templaat
• vormfaktor
Afgelei:
• sjabloondruk
• sjabloonfiguur
• sjabloonwerk
Vertaling:
Duits: Schablone
Engels: stencil; template, pattern, mould
Nederlands: sjabloon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
drumpel
Volgende onderwerp:
uiter
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Fri Jan 10 13:17:02 UTC 2025