Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verjaag
verjaag [boodskap #138570] Tue, 14 December 2021 12:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verjaag
Afbreking: ver•jaag
Samestelling: ver- + jaag


Werkwoord: verjaag
Verlede tyd: het verjaag
Teenwoordige deelwoord: verjaagde

Betekenis:
• Om weg te jaag; te dwing om weg te gaan.

Gebruik:
• Die polisie het die betogers met rubberkoeëls en 'n waterkanon verjaag.

Wisselvorm:
• verja

Sinoniem:
• verdryf
• verwilder
• wegja
• wegjaag

Vertaling:
Engels: to drive off, scare off, chase away, frighten away, dispel
Nederlands: verjagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eskatologie
Volgende onderwerp: versmaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:44:18 UTC 2025