Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prontuit
prontuit [boodskap #138567] Thu, 09 December 2021 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
prontuit
Afbreking: pront•uit


Bywoord: prontuit

Betekenis:
• Reguit en direk; sonder enige ompaaie of om doekies om te draai.

Gebruik:
• Hy het prontuit geweier om ingeënt te word.

Sinoniem:
• botweg
• reguit

Vertaling:
Engels: straight out
Nederlands: prontuit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verfyn
Volgende onderwerp: samesyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:09:02 UTC 2025