verfyn [boodskap #138566] |
Thu, 09 December 2021 16:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verfyn
Afbreking: ver•fyn
Samestelling: ver- + fyn
Werkwoord: verfyn
Verlede tyd: het verfyn
Betekenis:
• Om fyner, gevoeliger of beter te maak.
Gebruik:
• Die bruinsuiker word verwerk en tot witsuiker verfyn.
Vertaling:
Engels: to refine
Nederlands: verfijn
Byvoeglike naamwoord: verfyn, verfynd
Attributief: verfynde
Betekenis:
• Wat baie fyn of gevoelig is.
Gebruik:
• Die mannetjie is effens verfyn.
Wisselvorm:
• verfynd
Afgelei:
• oorverfyn
• verfyndheid
Vertaling:
Engels: refined
Nederlands: verfijnd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|