Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » outoriteit
outoriteit [boodskap #138565] Thu, 09 December 2021 15:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
outoriteit
Afbreking: ou•to•ri•teit


Selfstandige naamwoord: outoriteit
Meervoud: outoriteite
Verkleinwoord: outoriteitjie
Meervoud van verkleining: outoriteitjies

Betekenis:
• Die bevoegdheid om gesag uit te oefen.
• Persoon wat baie van 'n bepaalde onderwerp weet; deskundige.

Gebruik:
• Die president het die outoriteit om ministers aan te stel en af te dank.
• Hy is 'n outoriteit op die gebied van Bitcoin en kriptogeld.

Afgelei:
• outoriteitsgeloof
• outoriteitsloos
• outoriteitstrukture

Vertaling:
Engels: authority
Nederlands: autoriteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergewensgesind
Volgende onderwerp: verfyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:11:17 UTC 2025