Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergewensgesind
vergewensgesind [boodskap #138564] Do, 09 Desember 2021 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergewensgesind
Afbreking: ver•ge•wens•ge•sind
Samestelling: vergewe + -ns + gesind


Byvoeglike naamwoord: vergewensgesind
Attributief: vergewensgesinde

Betekenis:
• Bereid om ander te vergewe; vol genade.

Gebruik:
• 'n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel sy eer daarin om vergewensgesind te wees. [Spreuke 19:11]

Sinoniem:
• genadig
• vergeeflik
• vergewend
• versoenend

Afgelei:
• vergewensgesindheid

Vertaling:
Engels: forgiving, lenient
Nederlands: vergevensgezind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smoortjie
Volgende onderwerp: outoriteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 04:41:07 MGT 2024