perpetuum [boodskap #138559] |
Wed, 08 December 2021 13:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
perpetuum
Afbreking: per•pe•tuum
Bywoord: perpetuum
Betekenis:
• Vir altyd en ewig; sonder ophou.
Gebruik:
• Mag ons nageslagte ons taal en kultuur in perpetuum koester en bewaar.
Sinoniem:
• aanhoudelik
• aanhoudend
• altyddurend
• ewigdurend
Vertaling:
Engels: forever, perpetually
Nederlands: voor altijd
Nota:
• Van Latyn.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|