Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kopluis
kopluis [boodskap #138557] Tue, 07 December 2021 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kopluis onder 'n mikroskoop.
'n Kopluis onder 'n mikroskoop.
kopluis
Afbreking: kop•luis
Samestelling: kop + luis


Selfstandige naamwoord: kopluis
Meervoud: kopluise
Verkleinwoord: kopluisie
Meervoud van verkleining: kopluisies

Betekenis:
• 'n Bloedsuiende luis wat in die hare op mense se koppe leef, Pediculus humanus capitis.

Gebruik:
• Die eiers van die kopluis word nete genoem.

Antoniem:
• lyfluis

Vertaling:
Engels: head louse
Nederlands: hoofdluis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitdruklik
Volgende onderwerp: vlokkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:43:47 UTC 2025