uitdruklik [boodskap #138556] |
Tue, 07 December 2021 08:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitdruklik
Afbreking: uit•druk•lik
Samestelling: uitdruk + -lik
Byvoeglike naamwoord: uitdruklik
Vergrotende trap: uitdrukliker
Oortreffende trap: uitdruklikste
Attributief: uitdruklike
Partitief: uitdrukliks
Betekenis:
• Baie duidelik en sonder enige twyfel.
Gebruik:
• Die Gees sê uitdruklik dat in die eindtyd sommige afvallig sal word van die geloof. [1 Timoteus 4:1]
Sinoniem:
• absoluut
• bepaald
• beslis
• definitief
• duidelik
• eksplisiet
• kategories
• kennelik
• kragdadiglik
• nadruklik
• onmiskenbaar
• onomwonde
• pertinent
• positief
• spesifiek
• stellig
• veral
Afgelei:
• uitdruklikheid
Vertaling:
Engels: explicitly, emphatically, categorically
Nederlands: uitdrukkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|