Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » steierwerk
steierwerk [boodskap #138552] Mon, 06 December 2021 13:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Steierwerk.
'n Steierwerk.
steierwerk
Afbreking: stei•er•werk
Samestelling: steier + werk


Selfstandige naamwoord: steierwerk
Meervoud: steierwerke

Betekenis:
• Tydelike stellasie van pype en planke om by hoë plekke uit te kom, of om iets wat hoog is te ondersteun.

Gebruik:
• Die lugreëling is so hoog, ons sal 'n steierwerk moet oprig om dit te versien.

Verwant:
• skavot

Vertaling:
Engels: scaffolding
Nederlands: bouwsteiger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: japon
Volgende onderwerp: piton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:07:51 UTC 2025