Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stotter
stotter [boodskap #138549] Sun, 05 December 2021 07:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stotter
Afbreking: stot•ter


Werkwoord: stotter
Verlede tyd: het gestotter

Betekenis:
• Om sukkelend (met horte en stote) te praat, veral deur lettergrepe te herhaal totdat dit uit die mond kom.

Gebruik:
• Die meeste kinders stotter op 'n stadium van hulle ontwikkeling, maar ontgroei dit voordat hul volwassenheid bereik.

Sinoniem:
• hakkel
• stamel

Afgelei:
• stotteraar
• stotterend
• stottering

Vertaling:
Engels: to stutter, stammer
Nederlands: stotteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: eksaminandus
Volgende onderwerp: kamerjas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:43:00 UTC 2025