Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omvou
omvou [boodskap #138546] Sat, 04 December 2021 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omvou
Afbreking: om•vou
Samestelling: om + vou


Werkwoord: vou om, omvou
Verlede tyd: het omgevou

Betekenis:
• Om die een deel oor 'n ander te lê.
• Om iets om iets anders te vou; omsluit.

Gebruik:
• Hy vou sy moue om.
• Haar arms het my vertroostend omvou.

Afgelei:
• omvouing
• omvoumetode
• woordomvou

Vertaling:
Engels: to fold over; to wrap around, enveloped
Nederlands: omvouwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tronkvoël
Volgende onderwerp: gierigaard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:22:44 UTC 2025