tronkvoël [boodskap #138545] |
Sat, 04 December 2021 11:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tronkvoël
Afbreking: tronk•vo•ël
Samestelling: tronk + voël
Selfstandige naamwoord: tronkvoël
Meervoud: tronkvoëls
Verkleinwoord: tronkvoëltjie
Meervoud van verkleining: tronkvoëltjies
Betekenis:
• Persoon wat tronkstraf uitdien (of dikwels in die tronk beland).
Gebruik:
• Pasop, die man is 'n tronkvoël en 'n geslepe bedrieër.
Sinoniem:
• boef
• gevangene
• misdadiger
• prisonier
• skelm
Vertaling:
Engels: jailbird, yardbird, gaolbird
Nederlands: tronkvoël
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|