| voedselweb [boodskap #138544] |
Sa., 04 Desember 2021 11:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24254 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Voedselweb.
voedselweb
Afbreking: voed•sel•web
Samestelling: voedsel + web
Selfstandige naamwoord: voedselweb
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Klomp voedselkettings wat ineengeskakel is om die organismes in 'n gebied se verskillende voedselbronne te illustreer.
Gebruik:
• 'n Voedselketting bestaan nooit in isolasie nie en is altyd in 'n voedselweb verweef.
Vertaling:
Engels: food web
Nederlands: voedselweb
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|