Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voedselketting
voedselketting [boodskap #138543] Sat, 04 December 2021 10:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee voedselkettings.
Twee voedselkettings.
voedselketting
Afbreking: voed•sel•ket•ting
Samestelling: voedsel + ketting


Selfstandige naamwoord: voedselketting
Meervoud: voedselkettings

Betekenis:
• Diagram wat wys hoe organismes mekaar eet. Die oordrag van energie soos organismes ander organismes vreet en dan self ook as voedsel vir ander organismes dien.

Gebruik:
• Gelukkig is die mens aan die bokant van sy voedselketting.

Verwant:
• voedselweb

Vertaling:
Engels: food chain
Nederlands: voedselketen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stysel
Volgende onderwerp: voedselweb
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:11:48 UTC 2025