Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stralingsenergie
stralingsenergie [boodskap #138541] Sat, 04 December 2021 10:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sonpanele skakel stralingsenergie na elektriese energie om.
Sonpanele skakel stralingsenergie na elektriese energie om.
stralingsenergie
Afbreking: stra•lings•en•er•gie
Samestelling: straling + -s- + energie


Selfstandige naamwoord: stralingsenergie
Meervoud:

Betekenis:
• Energie wat in die vorm van elektromagnetiese golwe uitgestraal word.

Gebruik:
• Die chlorofil in groen plante vang die stralingsenergie van die son vas.

Vertaling:
Engels: radiant energy
Nederlands: stralingsenergie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: produseerder
Volgende onderwerp: stysel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:11:51 UTC 2025