ontbinder [boodskap #138537] |
Sat, 04 December 2021 09:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontbinder
Afbreking: ont•bin•der
Samestelling: ontbind + -er
Selfstandige naamwoord: ontbinder
Meervoud: ontbinders
Verkleinwoord: ontbindertjie
Meervoud van verkleining: ontbindertjies
Betekenis:
• 'n Stof of mikro-organisme wat ander stowwe afbreek.
Gebruik:
• Ontbinders soos bakterieë en fungi breek organiese materiaal (soos dooie plant- en dieremateriaal) tot abiotiese stowwe af.
Vertaling:
Engels: disintegrator
Nederlands: ontbinder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|